KYK: Met meesterlike musiek vier die Athlone Instituut Trust hul eeufees.

Dié gemeenskapsinstelling is in 1926 in die Paarl gestig, danksy die samewerking en visie van vyf kerke, om opvooedkundige geleenthede in die gebied uit te brei.

Vir die konsert was die Bethel Congregational Church stampvol, met plaaslike inwoners en besoekers wat die geleentheid kom vier het.

You May Also Like