KYK: Onderhoud met Helen Zille, die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg (DEEL 1)
Monday 04 May 2026 - 15:43pm
Barron Hufkie gesels met die Helen Zille, die DA se burgemeesters kandidaat vir Johannesburg. Hulle gesels oor die bloudruk wat die DA sal gebruik indien hulle verkies word.