KYK: Onderhoud met Helen Zille, die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg (DEEL 2)
Monday 04 May 2026 - 17:11pm
Barron Hufkie gesels met die Helen Zille, die DA se burgemeesters kandidaat vir Johannesburg. Hulle gesels oor die begrotingskrisis in Johannesburg en wat die prioriteite sal wees.