KYK: Plaaswerkers doen 'n beroep op regering vir verbeterde grondregte

'n Groep plaaswerkers het gister na die Parlement opgeruk om 'n beroep op die regering te doen om grond vir werkers beskikbaar te stel.

Behuising is 'n groot bron van kommer vir die groep, veral vir werkers wat die risiko loop om van plase afgesit te word.

eNuus se Kevin Brandt het berig. 

You May Also Like