KYK: SA se Ekonoom van die Jaar aangekondig

Ian Marsberg van Sasol het met die louere in die Buro vir Marknavorsing en Unisa se Ekonoom van die Jaar-kompetisie weggestap. 

Dié individue se loopbane spreek van 'n uitdagende en vinnig veranderende wêreld, sodat ekonomiese vooruitskattings mense se lewens vergemaklik.

Frank Blackmore van KPMG en Jeffrey Schultz van BNP Paribas het ook die top drie gehaal.

You May Also Like