KYK: Suid-Afrikaanse biofarmaseutiese maatskappy beplan om vervaardiging uit te brei

Biovac brei hul vervaardigings- en navorsingsfasiliteite uit met die jongste toerusting en tegnologie. 

Biovac is ’n Suid-Afrikaanse biofarmaseutiese maatskappy wat in 2003 in vennootskap met die regering gestig is om entstowwe plaaslik te vervaardig.

You May Also Like