KYK: Wildkykers? Vir die diere net nóg ’n dag op kantoor

Toeriste stroom na die reservate vir die perfekte foto, maar die wilde diere lyk min gepla deur al die aandag. Nuwe navorsing wys die meeste spesies bly kalm – behalwe rooibokke, wat net ’n bietjie kort van draad raak wanneer daar 'n droogte is.

You May Also Like