KYK: “Yebo Gogga” wil kennis én omgee deel

Vir baie mense is ontmoetings met goggas en glibberige gediertes 'n skrikwekkende ervaring. Johannesburg se grootste natuur-wetenskap-uitstalling wil dié sienings verander. Die "Yebo Gogga"-uitstalling word al sedert 1996 deur die Universiteit van die Witwatersrand aangebied.

You May Also Like