kykNET Silwerskermfees: Blou tapyt gons oor "Old Righteous Blues"

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die 11de kykNET Silwerskermfees het in Kaapstad afgeskop.

Een van die flieks wat in 2023 by die fees in die kollig is, is getiteld "Old Righteous Blues".

Dit speel af teen die agtergrond van die Wes-Kaapse tradisie van Kerskore.

eNuus se Kevin Brandt het op die blou tapyt met die rolprent se regisseur en een van die akteurs gesels.

You May Also Like