KZN-boere loop deur onder veediefstal

SEZELA - Boere in KwaZulu-Natal sê hulle is onder beleg met veediewe wat hulle rot en kaal besteel.

Sindikate slag beeste in die nag en vlug dan met die vleis.

Van die beeldmateriaal in die volgende berig is grafies van aard.

You May Also Like