Een van die groot besprekingspunte by vanjaar se Suidoosterfees, is die laaste toneelstuk uit die pen van een van Afrikaans se grootste literĂªre geeste.
Breyten Breytenbach het die stuk Verwelkingslied kort voor sy dood in 2024 geskryf.
Dit is aan Antoinette Kellerman en Marthinus Basson opgedra.
Kellerman is saam met Dawid Minnaar in Breytenbach se swanesang op die planke te sien.