Laer getrek vir versoening: “Deel en breek saam brood”

TARLTON - Die Betereinders het vanjaar vir die vyfde keer laer getrek vir Versoeningsdag.

Nagenoeg 300 mense het by 'n township buite Tarlton aan die Gautengse Wesrand bymekaargekom om saam sokker te speel en rondom die braaivleisvuur te kuier.

You May Also Like