Landbousektor: Dienslewering, infrastruktuur is grootste faktore in komende verkiesing

BOTHAVILLE - Die landbousektor het al menige krisisse oorleef en boere lê dus nie wakker oor 29 Mei nie.

Só meen kenners wat die sektor se vooruitsigte vir die verkiesing tydens die Nasie in Gesprek-reeks by Nampo bespreek het.

You May Also Like