“Leë beloftes” oor haglike toestande by skool in Pretoria

EEERSTERUS - Die beheerliggaam van 'n vervalle skool in Pretoria sê daar het niks gekom van beloftes oor die afgelope vyf jaar dat 'n nuwe skool vir hulle gemeenskap gebou gaan word nie.

Eersterust Sekondêre Skool het 'n versoek van eNuus om die skool te besoek, geweier.

Maar lede van die beheerliggaam het vir ons die vervalle skoolterrein gaan wys.

Paid Content