Leeskrisis ook 'n ekonomiese uitdaging

Slegs 30% van Suid-Afrikaanse kinders in die grondslagfase kan op hulle graadvlak lees. In sekere tale kan een uit elke vier kinders teen Graad 3 nie 'n enkele woord lees nie.
Kenners meen dit is nie net 'n onderwyskrisis nie, maar ook 'n ekonomiese terugslag. 

You May Also Like