Lewenslange vonnis wink dalk vir Lauren Dickason

'n Nieu-Seelandse regskenner sê hy sal verbaas wees as Lauren Dickason nié 'n lewenslange vonnis opgelê word nie.

Die 42-jarige Suid-Afrikaanse dokter is vroeër die maand skuldig bevind aan die moord op haar drie dogters.

Sy het die 6-jarige Liané en die 2-jarige Maya en Karla in September 2021 versmoor, kort nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het.

'n Datum vir haar vonnisoplegging is nog nie vasgestel nie.

Paid Content