Literêre brugbouer, Dr. Diana Ferrus, gegroet

Diana Ferrus word onthou as 'n kragtige literêre stem wat haar poësie en stories gebruik het om Afrikaanse erfenis te bewaar en sosiale geregtigheid te bevorder. Die bekroonde digter en skrywer is in die ouderdom van 72 oorlede nadat sy in Desember 'n beroerte gehad het. Ferrus se werk is in beide Engels en Afrikaans gepubliseer en het plaaslik sowel as internasionaal aanklank gevind.

You May Also Like