Louis Liebenberg verklaar liefde aan Dezzi in beskuldigdebank

Louis Liebenberg beplan om 55 getuies in sy borgtogaansoek te roep.

Die diamantsmous het weer saam met sy vrou, Dezzi, en hulle agt medebeskuldigdes in die Bronkhorstspruit-landdroshof in Gauteng verskyn.

Hulle word van onder meer bedrog, rampokkery en geldwassery aangekla, wat verband hou met Liebenberg se diamantpakkieskema.

Liebenberg het die hof weer self toegespreek.

Dit was ook die eerste keer sedert Februarie wat hy en Dezzi mekaar gesien het.

You May Also Like