Mandela se vrylating en nalatenskap onthou

KAAPSTAD - Suid-Afrika kan baie leer uit die wysheid en insig van oudpresident Nelson Mandela om die huidige krisisse in die land die hoof te bied.

Dit aldus oudminister Trevor Manuel.

Verskeie hooggeplaastes en familielede het hulde gebring aan Madiba, presies 35 jaar nadat hy uit die tronk vrygelaat is.

You May Also Like