Gautengse skole vir leerlinge met spesiale behoeftes is vereer.
Die Lantern- remediërende skool in Roodepoort is as die topskool in dié afdeling aangewys.
Hulle word gevolg deur die Prinshofskool vir visuele gestremdes in Pretoria en die Destinata remediërende skool in Meyerton.