Die land se topskole is tydens die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum se jaarlikse meriete-toekennings vereer. Dié toekennings, gebaseer op die SOS se jongste matriekverslag, fokus op akademiese diepte per skool, eerder as individuele prestasies. Sarina Prinsloo doen verslag.