DStv Channel 403 Friday, 19 April 2024

Matrikulant deur ATKV vereer vir bydrae tot leesbevordering

Sheldon Spear van Johannesburg glo dat lees ‘n belangrike rol speel in die ontwikkeling van elke kind se selfbeeld.

JOHANNESBURG - 'n Matrikulant van Waterstone College in Johannesburg het vanjaar se ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen vir 'n leesprojek wat hy vir minderbevoorregte kinders begin het.

Sheldon Spear was net nege jaar oud toe hy Need2Read in 2014 gestig het.

Duisende boeke is al danksy dié projek aan behoeftige skole geskenk en verskeie Need2Read-biblioteke is ingerig.

Paid Content