Mavis Vannie Lavis se verhoogdebuut: "Snaaks, ongemaklik en eerlik"

KAAPSTAD - Om die Suidoosterfees se 21ste verjaarsdag te vier, word 'n reeks van 21 spesiale teaterproduksies vanjaar aangebied.

Dié produksies is elk 21 minute lank en kaartjies kos boonop net R21.

In Chronicles Vannie Lavis maak die gewilde en omstrede Facebook-persona, Mavis Vannie Lavis, op ’n besonderse manier haar verhoogdebuut.

Paid Content