Mediumtermynbegroting: Kenners lug hul mening

Twee ekonome met wie eNuus oor die mediumtermyn-begrotingsraamwerk gepraat het, sĂȘ hoewel hulle bekommerd is oor die minister se gebrekkige inligting oor sommige van die planne, is daar darem ook heelwat hoop op die horison vir verbruikers.

Dit sluit in die R350-Covid-toelaag vir armes, wat tot April 2024 verleng word.

You May Also Like