DStv Channel 403 Friday, 26 April 2024

Metroraad sluit krematorium oor ondraaglike reuk

Die Nelson Mandelabaai-metro het verskeie klagtes ontvang oor die stank wat van ’n krematorium in Despatch af kom.

DESPATCH - Een van net twee krematoriums in die Nelson Mandelabaai-metro moes sy deure sluit.

Dit nadat inwoners van Despatch gekla het oor 'n stank wat van die perseel af kom.

Die sluiting van die krematorium vertraag nou verassings, maar amptenare van die metroraad sê hulle het geen ander keuse gehad nie.

Paid Content