DStv Channel 403 Saturday, 27 April 2024

Misdaadstatistieke: Meer as 7000 mense in 3 maande vermoor

Action Society blameer wanbestuur en politieke inmenging vir die polisie se onvermoë om misdaad te beveg.

PRETORIA, GAUTENG - Action Society waarsku dat die meeste moorde in die afgelope twee dekades vanjaar aangeteken kan word indien die huidige neiging voortduur.

Die minister van polisie, Bheki Cele, het die jongste kwartaallikse misdaadsyfers bekend gemaak.

Die meeste tipes misdade het vanaf Julie tot September 2022 skerp toegeneem, in vergelyking met dieselfde tydperk in 2021.

Paid Content