Monday 03 February 2025 - 12:53pm Silver Town, Wes-Kaap - Gemeenskapsaktiviste beskuldig die Swartlandmunisipaliteit in die Wes-Kaap van menseregteskendings.Dit omdat die gemeenskap van Silver Town al vir meer as 'n week lank nie lopende water het nie.