Moederstad verwelkom Bokke as deel van oorwinningstoer

KAAPSTAD, WES-KAAP - Duisende Kapenaars het die Springbokke op die hande gedra tydens hulle Wêreldbeker-oorwinningstoer in die Moederstad.

eNuus se Kevin Brandt het met van die geesdriftige ondersteuners gesels wat die Bokke ingewag het.

You May Also Like