Moordvlaag tydens beurtkrag dwing inwoners van Delft op hul knieë

DELFT, WES-KAAP - Sewentien mense is die afgelope twee weke in Delft op die Kaapse Vlakte vermoor.

Inwoners sê hulle leef in vrees, veral as beurtkrag snags ingestel word.

Gemeenskapsleiers vra dat Eskom en die minister van polisie hulle moet tegemoetkom om dié moordvlaag te beëindig.

You May Also Like