PRETORIA, GAUTENG - 'n Inisiatief om die Moot-area in Pretoria op te knap, het die afgelope jaar talle werksgeleenthede geskep en verskeie strate en parke verfraai en beveilig.
Danksy die Moot-projek spog diƩ buurt nou met skoon sypaadjies en kunswerke om byna elke hoek en draai.
Trotse gemeenskapslede het die projek se eerste bestaansjaar gevier.