Saturday 24 January 2026 - 13:27pm Uiters droë weerstoestande teister steeds die Wes-Kaap. Boere van De Vlakte, naby Mosselbaai, het die afgelope jaar bitter min reën gehad. Die droogte stel hul vee, en hul lewens-bestaan, in gevaar.