Skip to main content

’n Duisend nuwe speelgronde vir skole

Sasko se algemene bestuurder sê hulle wil vir kinders ’n veilige omgewing skep om te speel.

SOWETO - 'n Duisend skole landwyd gaan teen die einde van die jaar met splinternuwe speelgronde kan spog.

As deel van die Sasko-handelsmerk se gemeenskapsinisiatief is die eerste van dié speelgronde by die Ikaneng Primary School in Soweto geopen.

Paid Content