DStv Channel 403 Thursday, 25 April 2024

Nelson Mandelabaai-metro: “Doen jou deel en spaar water"

Die Impofu-dam in die Oos-Kaap se watervlak is tans op 8%.

HUMANSDORP - Die burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, Retief Odendaal, waarsku dat die waterkrisis in die gebied kan vererger indien inwoners nie begin om water spaarsamig te gebruik nie.

Inwoners word nou beperk tot slegs 50 liter per persoon, per dag, maar Odendaal waarsku dat die gebied op 'n algehele ramp afstuur, veral met die feestyd om die draai.

Paid Content