Nelson Mandelabaai-metro pleit by inwoners oor watergebruik

HUMANSDORP - Nelson Mandelabaai se damme het opgedroog.

Die hoofdam wat die metro van die meeste van hul water voorsien, is gesluit omdat dit op so 'n lae vlak is.

Al die damme saam is net 14% vol.

Nelson Mandelabaai versterk tans hulle watertoevoer deur die Nooitgedacht-waterskema wat water vanaf die Gariepdam na die metropool bring.

You May Also Like