Nóg ’n Noordwes-munisipaliteit onder administrasie geplaas

DITSOBOTLA - Die toekoms van die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes hang in die weegskaal.

Volgens inwoners het die gebied in 'n spookdorp verander waar politici hul koffers kom volmaak het.

Die munisipaliteit is tans onder administrasie, maar hou vol dat die proses onregmatig geskied het.

You May Also Like