Nóg Suid-Afrikaners veilig tuis vanuit oorloggeteisterde Soedan

KEMPTON PARK, GAUTENG - Familielede van meer as 50 Suid-Afrikaners wat uit die oorloggeteisterde Soedan ontruim is, het hulle geliefdes by die O.R. Tambo lughawe in Kemptom Park verwelkom.

’n Afvaardiging onder leiding van die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, het hulle ook by die lughawe ingewag.

You May Also Like