NSRI waarsku vakansiegangers om waaksaam te wees by die see

BLOUBERGSTRAND, WES-KAAP - Son, see en sand.

Dis hoe vakansiegangers die laaste paar dae van 2023 hulleself geniet.

Van die gunsteling plekke om te besoek is die Wes-Kaap se strande.

Maar soos almal weet, is die see nie jou speelmaat nie.

You May Also Like