Nuwe bestuurder wil Krugerwildtuin opknap, verbeter

KRUGERWILDTUIN - Die Krugerwildtuin se nuwe uitvoerende bestuurshoof gaan hom veral toespits op die opknapping van infrastruktuur en die bou van verhoudings met gemeenskappe wat rondom die wildtuin woon.

Oscar Mthimkhulu het in Januarie vanjaar by sy kantoor in Skukuza ingetrek.

Mthimkhulu het 'n meestersgraad in omgewings- en ontwikkelingstudies aan die Universiteit van KwaZulu-Natal voltooi en was lank by natuurbewaring in diƩ provinsie betrokke.

You May Also Like