DStv Channel 403 Sunday, 19 January 2025

Nuwe horisonne vir Rietvlei se jagluiperd-sibbe

PRETORIA, GAUTENG - Vier jagluiperds van die Rietvleinatuurreservaat in Pretoria is verskuif.

Dit is deel van The Metapopulation Initiative se projek wat poog om die voortbestaan van dié katte te verseker.

Die jagluiperds word hervestig om inteling te voorkom en te verseker die spesie is nie oor- of onderbevolk in 'n gebied nie.

Paid Content