JOHANNESBURG, GAUTENG - Die wenner van die eerste Women’s Insight Deliberation Competition is onlangs aangewys.
Die kompetisie skep vir vroue in die landboubedryf 'n platform waar hulle betrokke kan raak by gesprekke oor landboukwessies en uiteindelik 'n sê het in beleidsbesluite.
Dit is deur Future Agri Perspectives aangebied.