Nuwe navorsing bekyk tieners se slimfoongebruik

Sosiale media het baie mense se lewens oorgeneem.

Nuwe navorsing oor tieners se slimfoongebruik is daarop gemik om ons verhouding met digitale media te verbeter.

Die studie, wat deur die Universiteit Stellenbosch uitgevoer is, het gevind dat tieners hul selfone gemiddeld vir net meer as drie uur per dag gebruik.

Dit werp ook lig op interaksies op sosiale media en ouers se betrokkenheid.

You May Also Like