Monday 24 October 2022 - 13:21pm Kaapstad, 24 Oktober - ’n Selfoontoepassing wat gebruik kan word om minibus-taxi’s te bespreek, is hierdie week in Kaapstad bekendgestel. Wes-Kaapse owerhede glo dit sal werksgeleenthede skep en onwettige taxi-bedrywighede aan bande lê.