"Om Afrikaans te wees in SA is 'n groot voorreg”

PRETORIA, GAUTENG - Wat beteken dit vandag vir jongmense om Afrikaans te wees?

Dié tameletjie is by 'n jeuggesprek van die Afrikaanse Taalraad bespreek.

You May Also Like