Onderhoud: Afrikaanse priester verduidelik pous se rol in die Rooms-Katolieke geloof

Dit is min dat 'n kerklike of geestelike gebeurtenis soveel aandag in die internasionale media trek soos die dood van 'n pous.

Hoe moet 'n mens die rol van die pous en al hierdie gebeure verstaan, veral as jy nie self uit die Katolieke tradisie kom nie?
Ons het gaan kers opsteek by Vader Wim Lindeque van die Stellenbosch Katolieke Kerk, St. Nicholas, om meer lig op die saak te werp.

You May Also Like