Septembermaand is die Internasionale Maand vir Dowes.
Daar is meer as 4 miljoen dowes in Suid-Afrika, en gebaretaal het onlangs die land se 12de amptelik taal geword.
Maar watter impak het dié verwikkeling op die land se dowe sportlui?
Die Dowe Springbok-Sewesspeler Gerard Kroese was in die ateljee om oor sy ervaring te praat.