ONDERHOUD: Ekonoom oor implikasie van BTW-verhoging

Sommige kenners waarsku dat hoewel die BTW-verhoging bykomende inkomste vir die staat sal verseker, dit ook tot verhoogde verbruikersinflasie kan lei. 

Daar is ook kommer dat dit druk op huishoudelike besteding kan plaas, wat ekonomiese groei ‘n verdere knou kan gee.

So, hoe gaan die begroting jou sak raak? 

Die ekonoom Elna Moolman het by ons aangesluit om dit te verduidelik.

You May Also Like