Monday 01 June 2026 - 13:58pm Kinderbeskermingsweek is aan die gang, maar talle kinders word steeds blootgestel aan mishandeling, verwaarlosing en ander traumatiese ervarings. Maatskaplike werker Jennifer McCusker gesels oor die uitdagings.