DStv Channel 403 Saturday, 15 February 2025

Onderhoud: Hulpverlening deur VSA in die gedrang na Trump betalings staak

Hoewel buitelandse hulpverlening gedeeltelik deur die VSA hervat word, is dit steeds onduidelik watter programme van die agentskap USAID mag voortgaan, en watter nie.

Dit na president Donald Trump se uitvoerende bevel wat alle betalings vir dié hulp summier gestaak het, sodat dit hersien kan word.

eNuus het die kwessie met Mia Malan van die Bhekisisa-sentrum deurgetrap.

You May Also Like