ONDERHOUD: Krugerwildtuin oop, maar skade op R500 miljoen beraam

Die Krugerwildtuin begin stadig weer lewe kry.
Dagbesoekers kan weer die park besoek terwyl owerhede die koste en omvang van die skade bereken.
Owerhede sê hulle sal nie self die skade van 'n halwe miljard rand kan dek nie.
Die park doen 'n beroep op hul vennote om te help om lewe terug te blaas in die oorstroomde vlaktes.
eNuus het die situasie bespreek met die minister van bosbou, visserye en omgewing, Willie Aucamp.

 

You May Also Like