DStv Channel 403 Monday, 17 February 2025

Onderhoud met ontleder: Trump dreig SA oor onteieningswet

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se omstrede uitlatings oor Suid-Afrika se Grondonteieningswet het die land weer in die internasionale kollig geplaas. 

Trump het die Suid-Afrikaanse regering daarvan beskuldig dat hulle grond konfiskeer en “sekere klasse mense” sleg behandel. 

Om die politieke, ekonomiese en diplomatieke implikasies van Trump se uitlatings te ontleed het eNuus met die politieke ontleder dr. Oscar van Heerden gesels.

You May Also Like